Tekkie Nuus

Meer informasie

Kontak asseblief die volgende persone vir meer informasie: Stalletjies en uitstallings: Emelda: 082 563 1371 / 016 421 3647 navrae@vgim.co.za Inskrywings vorm: Kliek hier Borgskappe: Lucia De Bruin: 016 421 3647 lucia.debruin@vgim.co.za Hoërskool Vereeniging Gimnasium Kunstenaars, vermaak en algemene fees beplanning: Imile De Bruin: 083 276 3530 imile@idbpro.co.za IDB Productions Cheerleader kompetisie & Mnr & […]

Cheerleader Kompitisie

Skryf jou skool in vir die jaarlikse cheerleader kompitisie, Kontak Juanita Oosthuizen op 0824486396

Ry, Proë, Voel en kyk

Ry, Proe, Voel en Kyk… Dit rol so lekker oor die tong soos wat is om te ervaar! Die Tekkiefees 2019 beloof om oud en jonk vir twee dae te vermaak met ‘n verskeidenheid vertonings, aktiwiteite en proë genot! Dirk van Der Westhuizen bring die stoom saam sy nuwe CD en Juan Boucher gaan julle […]

Mnr en Mej Tekkiefees 2019

Wil jy bekend staan as Mnr of Mej Tekkiefees 2019? Kontak dan gerus vir Juanita Oosthuizen om in te skryf! 082 448 6369