Tekkiefees 2019

Loading Events

Tekkiefees 2019

Iets vir almal

Ry, Proe, Voel… Kyk en vele meer!

Dit rol so lekker oor die tong soos wat is om te ervaar! Die Tekkiefees 2019 beloof om oud en jonk vir twee dae te vermaak met ‘n verskeidenheid vertonings, aktiwiteite en proë genot!

Dirk van Der Westhuizen bring die stoom saam sy nuwe CD en Juan Boucher gaan julle meer vertel van twalfrondtes terwyl Snotkop sous gooi! ‘n verkeidenheid ander kusntemaars gaan ook reg staan om vermaak te bied.

Marko met ‘n K wat meer as 50 000 volgelinge op Instagram verwerf het met sy snaakse videos gaan ook by vanjaar se fees wees om die lagspiere te oefen.

Vrydag fokus op die jonger generasie, met vertonings deur DJ DBLR, Heineman en SNOTKOP! Teen slegs R70.00 per persoon.

Saterdag hou ‘n prop vol program in vir alle ouderdomme met vertonings deur, Dirk van der Westhuizen, Juan Boucher, Willem Botha, Lee Scott en Verona Goslett, aktiwiteite soos die cheerleader en Mnr en Mej Tekkiefees kompetisie, die rofstoei, motor uitstallings, helikopter ritte, Merry-go-round pret park, bier tent, kos stalletjies, verskeidenheid uitstallers en vele meer wag op feesgangers teen slegs R100.00 per persoon.

Naweek kaartjies is ook beskikbaar teen R150.00 per persoon, kaartjies kan van Julie af gekoop word by Hoërskool Gimnasium se skool Kantoor of tydens die fees by die hekke.

Die fees nooi steeds uitstallers en motor uitstallers uit om ‘n staan plek te bespreek by Emelda op 082 563 1371 of 016 421 3647.

Program

Vrydagaand Kunstenaars:Saterdagaand Kunstenaars:
SnotkopMnr & Mej Lente
DBLRCheerleaders
HeindemanLee Scott
Brandon SwartWillem Botha
RebornJuan Boucher
Shawn DouglasVerona
Dirk vd Westhuizen

Kostes

Vrydag: R70.00

Saterdag: R100.00

Aug 30 2019

Details

Start: Aug 30 @ 00:00
End: Aug 31 @ 00:00
Cost: R100
Event Categories:
Event Tags:,

Venue

Vereeniging Gimnasium

De Villierslaan
Vereeniging, Gauteng 1939 South Africa

+ Google Map

Phone:

0614459827

Visit Venue Website

Schedule

  • *VRYDAG*
  • Snotkop
  • DBLR
  • Heineman
  • Brandon Swart
  • Rebord
  • Shawn Douglas
  • *SATERDAG*
  • Mnr & Mej Lente
  • Cheerleaders
  • Lee Scott
  • Willem Botha
  • Juan Boucher
  • Verona
  • Dirk vd Westhuizen
  •  

Organizer

Vereeniging Gimnasium
Phone: 083 442 2313
Website: Visit Organizer Website

Comments

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *