May 26, 2019

Ry, Proë, Voel en kyk

Ry, Proe, Voel en Kyk… Dit rol so lekker oor die tong soos wat is om te ervaar! Die Tekkiefees 2019 beloof om oud en jonk vir twee dae te vermaak met ‘n verskeidenheid vertonings, aktiwiteite en proë genot! Dirk van Der Westhuizen bring die stoom saam sy nuwe CD en Juan Boucher gaan julle […]