Tekkiefees 2019

Aug 30 2019
Details
Vereeniging Gimnasium
De Villierslaan
Vereeniging, Gauteng 1939 South Africa
Aug 30 - Aug 31
Alle Poste

Huidige gebeurtenisse

Cheerleader Kompitisie

Skryf jou skool in vir die jaarlikse cheerleader kompitisie, Kontak Juanita Oosthuizen op 0824486396

Ry, Proë, Voel en kyk

Ry, Proe, Voel en Kyk… Dit rol so lekker oor die tong soos wat is om te ervaar! Die Tekkiefees 2019 beloof om oud en jonk vir twee dae te vermaak met ‘n verskeidenheid vertonings, aktiwiteite en proë genot! Dirk van Der Westhuizen bring die stoom saam sy nuwe CD en Juan Boucher gaan julle […]

Mnr en Mej Tekkiefees 2019

Wil jy bekend staan as Mnr of Mej Tekkiefees 2019? Kontak dan gerus vir Juanita Oosthuizen om in te skryf! 082 448 6369

Ons borge